1'n •Pelgrimslied. Van Dawid.
Kyk hoe goed, hoe mooi is dit
as •broers ook saam woon.
2Dit is soos kosbare olie op die kop
wat afloop op die baard,
die baard van Aäron,
wat afloop oor die kraag van sy klere.
3Dit is asof die dou van Hermon
afkom op die Sionsberge;
want daar beveel die Here sy seën,
lewe vir altyd.
Who We AreWhat We EelieveWhat We Do
2025 by iamachristian.org,Inc All rights reserved.