PSALMS 117 - Nuwe Lewende Vertaling

Die Here

se liefde is groot

1Loof die Here, al die nasies.

Prys Hom, alle volke.

2Want sy liefde is groot oor ons;

die trou van die Here

bly vir altyd.

Prys die Here!

Blog
About Us
Message
Site Map

Who We AreWhat We EelieveWhat We Do

Terms of UsePrivacy Notice

2025 by iamachristian.org,Inc All rights reserved.

Home
Gospel
Question
Blog
Help