PSALMS 117 - Afrikaans 1933/1953

Loof die Here

, alle nasies.

1 LOOF die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die Here is tot in ewigheid. Halleluja!

Blog
About Us
Message
Site Map

Who We AreWhat We EelieveWhat We Do

Terms of UsePrivacy Notice

2025 by iamachristian.org,Inc All rights reserved.

Home
Gospel
Question
Blog
Help